KWENA Maphaka, die jong opkomende snelbouler is onder die sewe spelers wat hul buiging op ’n World Cup stage vir Suid-Afrika sal maak nadat hulle in die Proteas se T20-World Cup groep opgeneem is.
’n Jong Suid-Afrikaanse vleuel het Engelse rugbyaanhangers liries ná ’n briljante solo-drie vir die Exeter Chiefs in ’n ...
JOHANNESBURG. – ’n Nuwe opname toon jong Suid-Afrikaners is veral bekommerd oor werkloosheid en opvoeding in die land. Omtrent 6000 jong mense tussen 15 en 34 het aan die opname deur die maatskappy ...
Arno Carstens, ’n jong MMA-vegter van Heidelberg, het geskiedenis gemaak deur as die mees ervare jeug-MMA-vegter in die land bekend te staan. Op 15-jarige ouderdom het Arno sedert 2022 aan vier ...